Daniël 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Ek het in die nagvisioene gesien, en kyk! met die wolke+ van die hemel het iemand soos ’n seun van die mens+ gekom; en hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hulle het hom tot naby, ja, tot voor Hom gebring.+ Lukas 21:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En dan sal hulle die Seun van die mens+ met krag en groot heerlikheid in ’n wolk sien kom.+
13 “Ek het in die nagvisioene gesien, en kyk! met die wolke+ van die hemel het iemand soos ’n seun van die mens+ gekom; en hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hulle het hom tot naby, ja, tot voor Hom gebring.+