39 Maar weet dít, dat as die huisheer geweet het in watter uur die dief kom, hy sou bly waak het en nie sou toegelaat het dat daar by sy huis ingebreek word nie.+
10 Tog sal Jehovah se dag+ soos ’n dief kom,+ waarop die hemele met ’n sissende gedruis sal verbygaan,+ die elemente, wat intens warm sal wees, tot niet gemaak sal word,+ en die aarde+ en die werke daarin ontdek sal word.+
3 Onthou dan hoe jy ontvang+ en hoe jy gehoor het, en hou aan om dit te bewaar,+ en toon berou.+ Waarlik, tensy jy wakker word,+ sal ek soos ’n dief kom,+ en jy sal glad nie weet in watter uur ek op jou sal afkom nie.+