Matteus 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En tog sal ek dan openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie!+ Gaan weg van my af, julle werkers van wetteloosheid.+ Lukas 13:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Maar hy sal praat en vir julle sê: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie. Gaan weg van my af, al julle werkers van onregverdigheid!’+
23 En tog sal ek dan openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie!+ Gaan weg van my af, julle werkers van wetteloosheid.+
27 Maar hy sal praat en vir julle sê: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie. Gaan weg van my af, al julle werkers van onregverdigheid!’+