Matteus 26:57 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 57 Dié wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouer manne bymekaar was.+ Lukas 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 in die dae van hoofpriester Annas en van Kaʹjafas,+ het God se verklaring in die wildernis+ tot Johannes,+ die seun van Sagariʹa, gekom. Lukas 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ook het die hoofpriesters en die skrifgeleerdes ’n doeltreffende manier gesoek waarop hulle van hom ontslae kon raak,+ want hulle het die volk gevrees.+ Johannes 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en hulle het hom eers na Annas toe gelei; want hy was die skoonvader van Kaʹjafas, wat daardie jaar hoëpriester was.+ Johannes 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het Annas hom geboeid na Kaʹjafas, die hoëpriester, weggestuur.+
57 Dié wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouer manne bymekaar was.+
2 in die dae van hoofpriester Annas en van Kaʹjafas,+ het God se verklaring in die wildernis+ tot Johannes,+ die seun van Sagariʹa, gekom.
2 Ook het die hoofpriesters en die skrifgeleerdes ’n doeltreffende manier gesoek waarop hulle van hom ontslae kon raak,+ want hulle het die volk gevrees.+
13 en hulle het hom eers na Annas toe gelei; want hy was die skoonvader van Kaʹjafas, wat daardie jaar hoëpriester was.+