Markus 14:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En terwyl hulle aan tafel was en geëet het, het Jesus gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle, wat saam met my eet,+ sal my verraai.”+ Johannes 6:70 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het julle twaalf uitgekies,+ nie waar nie? Tog is een van julle ’n lasteraar.”+ Johannes 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy verontrus geword in die gees, en hy het getuig en gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle sal my verraai.”+
18 En terwyl hulle aan tafel was en geëet het, het Jesus gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle, wat saam met my eet,+ sal my verraai.”+
70 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het julle twaalf uitgekies,+ nie waar nie? Tog is een van julle ’n lasteraar.”+
21 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy verontrus geword in die gees, en hy het getuig en gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle sal my verraai.”+