Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Jehovah jou God moet jy vrees.+ Hom moet jy dien+ en hom moet jy aankleef,+ en by sy naam moet jy beëdigde verklarings aflê.+

  • Josua 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah.

  • Lukas 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God+ moet jy aanbid, en aan hom alleen moet jy heilige diens verrig.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel