Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ Markus 14:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hy het vir hulle gesê: “Dit beteken my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie uitgestort+ sal word.+
28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
24 En hy het vir hulle gesê: “Dit beteken my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie uitgestort+ sal word.+