Efesiërs 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+ Hebreërs 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ja, byna alles word volgens die Wet met bloed gereinig,+ en tensy bloed uitgestort word,+ vind geen vergifnis plaas nie.+
7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+
22 Ja, byna alles word volgens die Wet met bloed gereinig,+ en tensy bloed uitgestort word,+ vind geen vergifnis plaas nie.+