Matteus 28:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En gaan gou en sê vir sy dissipels dat hy uit die dode opgewek is,+ en kyk! hy gaan voor julle uit na Galileʹa;+ daar sal julle hom sien. Kyk! Ek het dit vir julle gesê.”+ Matteus 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die elf dissipels het egter na Galileʹa+ gegaan, na die berg waar Jesus met hulle afgespreek het,
7 En gaan gou en sê vir sy dissipels dat hy uit die dode opgewek is,+ en kyk! hy gaan voor julle uit na Galileʹa;+ daar sal julle hom sien. Kyk! Ek het dit vir julle gesê.”+