Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 13:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Bly op die uitkyk, bly wakker,+ want julle weet nie wanneer dit die vasgestelde tyd is nie.+

  • 1 Petrus 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Bly nugter van verstand, wees waaksaam.+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en is daarop uit om iemand te verslind.+

  • Openbaring 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Kyk! Ek kom soos ’n dief.+ Gelukkig is die een wat wakker bly+ en sy boklere bewaar, sodat hy nie naak sal loop en mense sy skande sien nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel