Matteus 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want Herodes het Johannes gearresteer en hom geboei en hom in die gevangenis gesit weens Heroʹdias, die vrou van sy broer Filippus.+ Markus 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En nadat Johannes gearresteer is, het Jesus na Galileʹa+ gegaan en die goeie nuus van God verkondig+ Markus 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want Herodes self het gestuur en Johannes gearresteer en hom in die gevangenis geboei weens Heroʹdias, die vrou van sy broer Filippus, omdat hy met haar getrou het.+ Lukas 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 het ook dít by al daardie dade gevoeg: hy het Johannes in die gevangenis opgesluit.+
3 Want Herodes het Johannes gearresteer en hom geboei en hom in die gevangenis gesit weens Heroʹdias, die vrou van sy broer Filippus.+
14 En nadat Johannes gearresteer is, het Jesus na Galileʹa+ gegaan en die goeie nuus van God verkondig+
17 Want Herodes self het gestuur en Johannes gearresteer en hom in die gevangenis geboei weens Heroʹdias, die vrou van sy broer Filippus, omdat hy met haar getrou het.+