Markus 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het Pilatus hom gevra: “Is jy die koning+ van die Jode?” Hy het hom geantwoord en gesê: “U sê dit self.”+ Lukas 23:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Pilatus het hom gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Hy het hom geantwoord en gesê: “U sê dit self.”+ Johannes 18:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Toe het Pilatus weer in die goewerneur se paleis ingegaan en Jesus geroep en vir hom gesê: “Is jy die koning van die Jode?”+
2 Toe het Pilatus hom gevra: “Is jy die koning+ van die Jode?” Hy het hom geantwoord en gesê: “U sê dit self.”+
3 En Pilatus het hom gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Hy het hom geantwoord en gesê: “U sê dit self.”+
33 Toe het Pilatus weer in die goewerneur se paleis ingegaan en Jesus geroep en vir hom gesê: “Is jy die koning van die Jode?”+