Jesaja 53:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy sal sy graf by die goddeloses maak,+ en by die ryk klas in sy dood,+ ten spyte daarvan dat hy geen geweld gepleeg het+ en daar geen bedrog in sy mond was nie.+ Handelinge 13:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En toe hulle alles volbring het wat oor hom geskryf is,+ het hulle hom van die paal afgehaal+ en hom in ’n gedenkgraf neergelê.+
9 En hy sal sy graf by die goddeloses maak,+ en by die ryk klas in sy dood,+ ten spyte daarvan dat hy geen geweld gepleeg het+ en daar geen bedrog in sy mond was nie.+
29 En toe hulle alles volbring het wat oor hom geskryf is,+ het hulle hom van die paal afgehaal+ en hom in ’n gedenkgraf neergelê.+