10 Hulle was die Magdaleense Maria en Johanna+ en Maria, die moeder van Jakobus. Ook die res van die vroue+ wat saam met hulle was, het hierdie dinge vir die apostels vertel.
20Op die eerste dag+ van die week het Maria Magdaleʹna vroeg by die gedenkgraf gekom, terwyl dit nog donker was, en sy het gesien dat die klip reeds van die gedenkgraf weggeneem is.+