21 En nadat hulle die goeie nuus aan daardie stad bekend gemaak en ’n hele paar dissipels gemaak het,+ het hulle na Listra en na Ikoʹnium en na Antiogiʹë teruggekeer
16 Maar party van die dissipels uit Sesareʹa+ het ook saam met ons gegaan om ons na die man te bring in wie se huis ons as gaste sou tuisgaan, ’n sekere Mnason van Siprus, ’n vroeë dissipel.