2 Samuel 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Dawid het sy vrou Batʹseba+ begin troos. En hy het by haar gekom en by haar gaan lê. Na verloop van tyd het sy ’n seun gebaar,+ en hy is Salomo+ genoem. En Jehovah het hom liefgehad.+ 1 Kronieke 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En dié is vir hom in Jerusalem+ gebore: Siʹmea+ en Sobab+ en Natan+ en Salomo,+ vier by Batʹseba,+ die dogter van Ammiʹël,+ Lukas 3:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 die seun van Meleʹa,die seun van Menna,die seun van Matʹtata,die seun van Natan,+die seun van Dawid,+
24 En Dawid het sy vrou Batʹseba+ begin troos. En hy het by haar gekom en by haar gaan lê. Na verloop van tyd het sy ’n seun gebaar,+ en hy is Salomo+ genoem. En Jehovah het hom liefgehad.+
5 En dié is vir hom in Jerusalem+ gebore: Siʹmea+ en Sobab+ en Natan+ en Salomo,+ vier by Batʹseba,+ die dogter van Ammiʹël,+
31 die seun van Meleʹa,die seun van Menna,die seun van Matʹtata,die seun van Natan,+die seun van Dawid,+