Johannes 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hou die woord wat ek tot julle gespreek het in gedagte: ’n Slaaf is nie groter as sy heer nie. As hulle my vervolg het, sal hulle julle ook vervolg;+ as hulle my woord bewaar het, sal hulle julle s’n ook bewaar.
20 Hou die woord wat ek tot julle gespreek het in gedagte: ’n Slaaf is nie groter as sy heer nie. As hulle my vervolg het, sal hulle julle ook vervolg;+ as hulle my woord bewaar het, sal hulle julle s’n ook bewaar.