21 En hy het verder vir hulle gesê: “’n Lamp word tog nie gebring om onder ’n maatemmer of onder ’n bed gesit te word nie, of hoe? Dit word gebring om op ’n lampstaander gesit te word, nie waar nie?+
33 Nadat iemand ’n lamp aangesteek het, sit hy dit nie in ’n kelder of onder ’n maatemmer nie, maar op die lampstaander,+ sodat dié wat binnekom, die lig kan sien.