1 Timoteus 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom wil ek hê dat die manne op elke plek moet aanhou bid en lojale hande moet ophef,+ sonder gramskap+ en debatte.+ 1 Johannes 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 As iemand die bewering maak: “Ek het God lief”, en tog sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want hy wat sy broer, wat hy gesien het, nie liefhet nie,+ kan God nie liefhê, wat hy nie gesien het nie.+
8 Daarom wil ek hê dat die manne op elke plek moet aanhou bid en lojale hande moet ophef,+ sonder gramskap+ en debatte.+
20 As iemand die bewering maak: “Ek het God lief”, en tog sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want hy wat sy broer, wat hy gesien het, nie liefhet nie,+ kan God nie liefhê, wat hy nie gesien het nie.+