17 Wel, toe ek so ’n plan gehad het, het ek tog nie aan enige ligsinnigheid toegegee nie,+ of hoe? Of die dinge wat ek my voorneem, neem ek my dit na die vlees+ voor, sodat dit by my “Ja, Ja” en “Nee, Nee” sou wees?+
12 Maar bo alles, my broers, hou op om te sweer, ja, hetsy by die hemel of by die aarde of enige ander eed.+ Maar laat julle Ja, Ja beteken, en julle Nee, Nee, sodat julle nie onder ’n oordeel val nie.+