29 Vir hom wat jou op die een wang slaan,+ moet jy ook die ander een aanbied; en vir hom wat jou bokleed wegneem,+ moet jy selfs nie die onderkleed weier nie.
22 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het een van die beamptes wat daar gestaan het, Jesus in die gesig geklap+ en gesê: “Is dit hoe jy die hoofpriester antwoord?”
23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.