Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Hou aan waak+ en bid,+ sodat julle nie in versoeking kom nie.+ Die gees is natuurlik gretig, maar die vlees is swak.”+

  • 1 Korintiërs 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Geen versoeking het oor julle gekom nie, behalwe wat eie is aan mense.+ Maar God is getrou,+ en hy sal nie toelaat dat julle versoek word bo wat julle kan verdra nie,+ maar saam met die versoeking sal hy ook die uitweg gee,+ sodat julle dit sal kan verduur.

  • Openbaring 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Omdat jy die woord oor my volharding bewaar het,+ sal ek jou ook bewaar+ van die uur van beproewing, wat oor die hele bewoonde aarde gaan kom om dié wat op die aarde woon, op die proef te stel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel