Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 82:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Verskaf ontkoming aan die geringe en die arme;+

      Verlos hulle uit die hand van die goddeloses.”+

  • Psalm 97:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+

      Hy bewaar die siel van sy lojales;+

      Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+

  • Johannes 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Ek versoek u nie om hulle uit die wêreld weg te neem nie, maar om oor hulle te waak weens die bose.+

  • 1 Johannes 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ons weet dat ons ons oorsprong by God het,+ maar die hele wêreld lê in die mag van die bose.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel