5 Moet die vas wat ek verkies, só word, ’n dag vir die mens om sy siel te kasty?+ Om sy kop te buig net soos ’n biesie, en sodat hy sak en as sou uitsprei as sy slaapbank?+ Noem jy dít ’n vas en ’n dag wat vir Jehovah aanneemlik is?+
5 “Sê vir die hele volk van die land en vir die priesters: ‘Toe julle gevas het+ en daar in die vyfde maand en in die sewende+ maand ’n geweeklaag was, en dít sewentig jaar lank,+ het julle werklik vir my gevas, ja, vir my?+