Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 6:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 “Wat meer is, hou op om te oordeel, en julle sal hoegenaamd nie geoordeel word nie;+ en hou op om te veroordeel, en julle sal hoegenaamd nie veroordeel word nie. Hou aan om vry te laat, en julle sal vrygelaat word.+

  • Romeine 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarom is jy onverskoonbaar,+ o mens, wie jy ook al is, as jy oordeel;+ want in die aangeleentheid waarin jy ’n ander oordeel, veroordeel jy jouself, aangesien jy wat oordeel,+ dieselfde dinge beoefen.+

  • Romeine 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar neem liewer hierdie besluit:+ om ’n broer+ nie ’n struikelblok+ of iets wat hom kan laat val, in die weg te lê nie.

  • 1 Korintiërs 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel