24 Hy het verder vir hulle gesê: “Skenk aandag aan wat julle hoor.+ Met die maat waarmee julle uitmeet, sal vir julle uitgemeet word,+ ja, meer sal vir julle bygevoeg word.+
38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+