Markus 11:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom sê ek vir julle: Glo dat julle alles waarom julle bid en vra so goed as ontvang het, en julle sal dit hê.+ Jakobus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+ 1 Johannes 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+
24 Daarom sê ek vir julle: Glo dat julle alles waarom julle bid en vra so goed as ontvang het, en julle sal dit hê.+
5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+
14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+