Esegiël 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Sy vorste in hom is soos wolwe wat prooi verskeur, deurdat hulle bloed vergiet,+ deurdat hulle siele vernietig om onregverdige wins te maak.+ Handelinge 20:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie,
27 Sy vorste in hom is soos wolwe wat prooi verskeur, deurdat hulle bloed vergiet,+ deurdat hulle siele vernietig om onregverdige wins te maak.+
29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie,