Markus 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En onmiddellik nadat hy uit die boot geklim het, het ’n man wat in die mag van ’n onrein gees was, hom tussen die gedenkgrafte uit tegemoetgekom.+ Lukas 8:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Maar toe hy op die land uitklim, het ’n sekere man uit die stad hom tegemoetgekom, wat van demone besete was. En hy het ’n geruime tyd al nie klere gedra nie, en hy het nie by die huis gewoon nie, maar tussen die grafte.+
2 En onmiddellik nadat hy uit die boot geklim het, het ’n man wat in die mag van ’n onrein gees was, hom tussen die gedenkgrafte uit tegemoetgekom.+
27 Maar toe hy op die land uitklim, het ’n sekere man uit die stad hom tegemoetgekom, wat van demone besete was. En hy het ’n geruime tyd al nie klere gedra nie, en hy het nie by die huis gewoon nie, maar tussen die grafte.+