Spreuke 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Om regverdigheid en reg te beoefen, is vir Jehovah verkiesliker as offerandes.+ Hosea 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+ Matteus 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 As julle egter verstaan het wat dit beteken: ‘Ek wil barmhartigheid+ hê en nie offerandes+ nie’, sou julle nie die onskuldiges veroordeel het nie.
6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+
7 As julle egter verstaan het wat dit beteken: ‘Ek wil barmhartigheid+ hê en nie offerandes+ nie’, sou julle nie die onskuldiges veroordeel het nie.