Matteus 1:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar hy het geen gemeenskap+ met haar gehad totdat sy aan ’n seun geboorte gegee het nie;+ en hy het hom Jesus+ genoem. Lukas 1:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 en kyk! jy sal in jou moederskoot ontvang en aan ’n seun geboorte gee,+ en jy moet hom Jesus+ noem. Lukas 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+
25 Maar hy het geen gemeenskap+ met haar gehad totdat sy aan ’n seun geboorte gegee het nie;+ en hy het hom Jesus+ genoem.
31 en kyk! jy sal in jou moederskoot ontvang en aan ’n seun geboorte gee,+ en jy moet hom Jesus+ noem.
21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+