12 Daarbenewens is daar geen redding in enigiemand anders nie, want daar is nie ’n ander naam+ onder die hemel wat onder die mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+
7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+
24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+