Sefanja 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+ Handelinge 20:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie,
3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+
29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie,