Lukas 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 want die heilige gees+ sal julle in daardie selfde uur die dinge leer wat julle behoort te sê.”+ Johannes 14:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, dié sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat ek julle vertel het.+
26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, dié sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat ek julle vertel het.+