Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 8:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Want elkeen wat hom in hierdie owerspelige en sondige geslag vir my en my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens hom ook skaam+ wanneer hy in die heerlikheid van sy Vader met die heilige engele kom.”+

  • Lukas 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want elkeen wat hom vir my en vir my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens hom skaam wanneer hy in sy heerlikheid en dié van die Vader en van die heilige engele kom.+

  • Lukas 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar hy wat my voor die mense verloën,+ sal voor die engele van God verloën word.+

  • 2 Timoteus 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 as ons volhard, sal ons ook saam as konings heers;+ as ons verloën,+ sal hy ons ook verloën;

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel