Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarop het die manne vir haar gesê: “Ons siel moet in julle plek sterf!+ As julle nie hierdie saak van ons bekend maak nie, sal ons, wanneer Jehovah ons die land gee, ook beslis liefderyke goedhartigheid en trou teenoor jou bewys.”+

  • 2 Konings 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het hy vir hom gesê: “Sê asseblief vir haar: ‘Kyk, jy het jou moeite aangedoen met al hierdie moeite ter wille van ons.+ Wat kan daar vir jou gedoen word?+ Kan daar vir jou met die koning+ of die leërhoof+ oor iets gepraat word?’” Hierop het sy gesê: “Ek woon onder my eie volk.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel