Lukas 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En sy het geboorte gegee aan haar seun, die eersgeborene,+ en sy het hom met doeke toegedraai en hom in ’n krip neergelê,+ want daar was geen plek vir hulle in die gastekamer nie.
7 En sy het geboorte gegee aan haar seun, die eersgeborene,+ en sy het hom met doeke toegedraai en hom in ’n krip neergelê,+ want daar was geen plek vir hulle in die gastekamer nie.