2 Korintiërs 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+ Galasiërs 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Vir sulke vryheid het Christus ons vrygemaak.+ Staan dan vas,+ en moenie dat julle weer ’n juk van slawerny opgelê word nie.+
14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+
5 Vir sulke vryheid het Christus ons vrygemaak.+ Staan dan vas,+ en moenie dat julle weer ’n juk van slawerny opgelê word nie.+