34 Die Seun van die mens het gekom en geëet en gedrink, maar julle sê: ‘Kyk! ’n Mens wat vraatsugtig en aan wyn verslaaf is, ’n vriend van belastinggaarders en sondaars!’+
12 En daar is onder die skare heelwat op gedempte toon oor hom gepraat.+ Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie, maar hy mislei die skare.”
13 hoewel ek vroeër ’n lasteraar en ’n vervolger+ en ’n vermetele+ man was. Nietemin is barmhartigheid aan my bewys,+ omdat ek onkundig was+ en in ’n gebrek aan geloof opgetree het.