Matteus 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+ Lukas 6:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 “Want daar is nie ’n goeie boom wat slegte vrugte voortbring nie; ook is daar nie ’n slegte boom wat goeie vrugte voortbring nie.+
17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+
43 “Want daar is nie ’n goeie boom wat slegte vrugte voortbring nie; ook is daar nie ’n slegte boom wat goeie vrugte voortbring nie.+