52 Toe het hy vir hulle gesê: “In dié geval is elke openbare onderrigter, wanneer hy van die koninkryk van die hemele geleer is,+ soos ’n man, ’n huisheer, wat uit sy skatkamer nuwe en ou dinge te voorskyn bring.”+
45 ’n Goeie mens bring uit die goeie skat+ van sy hart te voorskyn wat goed is, maar ’n goddelose mens bring uit sy goddelose skat te voorskyn wat goddeloos is; want uit die oorvloed van die hart praat sy mond.+
6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.