Matteus 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar nadat hy hierdie dinge oordink het, kyk! toe het Jehovah se engel in ’n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef, seun van Dawid, moenie bang wees om jou vrou Maria huis toe te neem nie, want wat in haar verwek is, is deur heilige gees.+ Matteus 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe Herodes gesterf het, kyk! toe het Jehovah se engel in ’n droom+ aan Josef in Egipte verskyn
20 Maar nadat hy hierdie dinge oordink het, kyk! toe het Jehovah se engel in ’n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef, seun van Dawid, moenie bang wees om jou vrou Maria huis toe te neem nie, want wat in haar verwek is, is deur heilige gees.+