Matteus 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 en in ’n stad met die naam Naʹsaret+ gaan woon, sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gespreek is: “Hy sal ’n Nasarener+ genoem word.” Markus 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het daarvandaan vertrek en in sy tuisgebied gekom, en sy dissipels het hom gevolg.+
23 en in ’n stad met die naam Naʹsaret+ gaan woon, sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gespreek is: “Hy sal ’n Nasarener+ genoem word.”