Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 15:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 het hy die sewe brode en die visse geneem, en nadat hy gedank het, het hy dit gebreek en dit aan die dissipels begin uitdeel, en die dissipels weer aan die skare.+

  • Markus 6:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en ’n seën gevra,+ en hy het die brode gebreek+ en dit vir die dissipels begin gee, sodat hulle dit aan die mense kon voorsit; en hy het die twee visse onder almal verdeel.

  • Lukas 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk, dit geseën en gebreek en vir die dissipels begin gee om aan die skare voor te sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel