Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het ’n rustige geur begin ruik,+ en daarom het Jehovah in sy hart gesê:+ “Nooit weer sal ek ’n vloek oor die grond uitspreek+ weens die mens nie, want die neiging+ van die mens se hart is sleg van sy jeug af;+ en nooit weer sal ek alles wat lewe, tref soos ek gedoen het nie.+

  • Deuteronomium 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Let op jouself dat daar nie ’n onedele woord in jou hart opkom+ nie deurdat jy sê: ‘Die sewende jaar, die jaar van die kwytskelding, het naby gekom’,+ en jou oog inderdaad onvrygewig teenoor jou arm broer word,+ en jy hom niks gee nie, en hy teen jou tot Jehovah moet roep,+ en dit vir jou ’n sonde geword het.+

  • Spreuke 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Verdorwenheid is in sy hart.+ Hy beraam die hele tyd iets slegs.+ Hy saai voortdurend twis.+

  • Jeremia 17:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Die hart is verraderliker as enigiets anders en is desperaat.+ Wie kan dit ken?

  • Romeine 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel