51 En hy het saam met hulle afgegaan en in Naʹsaret gekom, en hy het aan hulle onderdanig gebly.+ Ook het sy moeder al hierdie woorde sorgvuldig in haar hart bewaar.+
45 Filippus het Nataʹnael+ gevind en vir hom gesê: “Ons het die een gevind van wie Moses, in die Wet,+ en die Profete+ geskryf het, Jesus, die seun van Josef,+ van Naʹsaret.”