Markus 8:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Jesus en sy dissipels het toe na die dorpies van Sesareʹa-Filipʹpi vertrek, en op pad het hy sy dissipels begin uitvra en vir hulle gesê: “Wie sê die mense is ek?”+ Lukas 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Terwyl hy later besig was om alleen te bid, het die dissipels by hom saamgekom, en hy het hulle gevra en gesê: “Wie sê die skare is ek?”+
27 Jesus en sy dissipels het toe na die dorpies van Sesareʹa-Filipʹpi vertrek, en op pad het hy sy dissipels begin uitvra en vir hulle gesê: “Wie sê die mense is ek?”+
18 Terwyl hy later besig was om alleen te bid, het die dissipels by hom saamgekom, en hy het hulle gevra en gesê: “Wie sê die skare is ek?”+