14 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek is baie benoud. Laat ons asseblief in die hand van Jehovah val,+ want sy barmhartighede is baie;+ maar laat my nie in die hand van die mens val nie.”+
18 “Kyk! Ons gaan op na Jerusalem, en die Seun van die mens sal aan die hoofpriesters en skrifgeleerdes oorgelewer word, en hulle sal hom ter dood veroordeel+
31 Want hy het sy dissipels geleer en vir hulle gesê: “Die Seun van die mens gaan in die hande van die mense oorgelewer word, en hulle sal hom doodmaak,+ maar al word hy doodgemaak, sal hy drie dae later opstaan.”+