Matteus 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Onder julle is dit nie so nie;+ maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees,+ Matteus 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+ Lukas 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+ Lukas 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Julle moet egter nie so wees nie.+ Maar laat hy wat die grootste onder julle is, soos die jongste word,+ en die een wat as die vernaamste optree, soos die een wat dien.+ Jakobus 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Verneder julle in die oë van Jehovah,+ en hy sal julle verhef.+
26 Onder julle is dit nie so nie;+ maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees,+
26 Julle moet egter nie so wees nie.+ Maar laat hy wat die grootste onder julle is, soos die jongste word,+ en die een wat as die vernaamste optree, soos die een wat dien.+