Deuteronomium 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “’n Enkele getuie mag nie teen ’n man opstaan ten opsigte van enige oortreding of enige sonde,+ in die geval van enige sonde wat hy pleeg nie. Uit die mond van twee getuies of uit die mond van drie getuies moet die saak vasstaan.+ Johannes 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ook staan daar in julle eie Wet geskrywe: ‘Die getuienis van twee mense is waar.’+ 2 Korintiërs 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dit is die derde keer+ dat ek na julle toe kom. “Uit die mond van twee of drie getuies moet elke saak bevestig word.”+ 1 Timoteus 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Moenie ’n beskuldiging teen ’n ouer man aanvaar nie, behalwe op grond van die verklaring van twee of drie getuies.+ Hebreërs 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Enigiemand wat die wet van Moses verontagsaam het, sterf sonder medelye op die getuienis van twee of drie.+
15 “’n Enkele getuie mag nie teen ’n man opstaan ten opsigte van enige oortreding of enige sonde,+ in die geval van enige sonde wat hy pleeg nie. Uit die mond van twee getuies of uit die mond van drie getuies moet die saak vasstaan.+
13 Dit is die derde keer+ dat ek na julle toe kom. “Uit die mond van twee of drie getuies moet elke saak bevestig word.”+
19 Moenie ’n beskuldiging teen ’n ouer man aanvaar nie, behalwe op grond van die verklaring van twee of drie getuies.+
28 Enigiemand wat die wet van Moses verontagsaam het, sterf sonder medelye op die getuienis van twee of drie.+